MARKUS 5:29
MARKUS 5:29 Bybel vir almal (ABA)
Sy het dadelik opgehou bloei en sy het geweet haar liggaam is gesond.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:29 Die Boodskap (DB)
Sy kom van agter af en vat aan Hom. Sy kon aan haar liggaam voel hoe sy beter word en die pyn weggaan. Sy was gesond!
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog, en sy het aan haar liggaam bemerk dat sy van haar kwaal genees was.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
En dadelik het die bron van haar bloedvloeiing opgedroog, en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy van haar kwaal ontslae was.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die oorsaak van haar bloeding het toe dadelik opgehou, en sy het aan haar liggaam gevoel dat sy van haar kwaal genees is.
Deel
Lees MARKUS 5