MARKUS 5:34
MARKUS 5:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir haar: Dogter, jou geloof het jou gesond gemaak; gaan in vrede en word gesond van u plaag.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:34 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir haar: “Mevrou, jy het nou gesond geword, want jy het geglo. Gaan nou huis toe, dit sal goed gaan met jou, jou siekte is weg.”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir haar: Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees van jou kwaal genees.
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna sê Hy vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Wees vir goed van jou kwaal genees!”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees genees van jou kwaal.”
Deel
Lees MARKUS 5