MARKUS 5:41
MARKUS 5:41 Bybel vir almal (ABA)
Jesus neem toe die kind se hand en Hy sê vir haar: “Talita, koem!” Dit beteken “Dogtertjie, staan op!”
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:41 Die Boodskap (DB)
Jesus vat die dogtertjie se hand en sê: “Talita koem!” (Dit beteken: “Dogtertjie, Ek sê, staan op.”)
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe gryp Hy die hand van die kind en sê vir haar: Talíta, koemi! wat, as dit vertaal word, beteken: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op!
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy vat toe die kindjie se hand en sê vir haar: “Talita, koem!” Dit beteken: Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op!
Deel
Lees MARKUS 5MARKUS 5:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy neem toe die kindjie se hand en sê vir haar, “Talita koem!” wat, as dit vertaal word, beteken ‘Dogtertjie, Ek sê vir jou: Staan op!’
Deel
Lees MARKUS 5