MARKUS 7:15
MARKUS 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Niks wat van buite af in 'n mens ingaan, kan hom onrein maak nie; maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dít maak hom onrein.”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:15 Bybel vir almal (ABA)
Die kos wat by 'n mens se mond ingaan, maak hom nie onrein nie. 'n Mens word onrein van die dinge wat uit sy mond uitgaan, die dinge wat hy sê.”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat hom onrein kan maak nie; maar die dinge wat van hom uitgaan, dít is die dinge wat die mens onrein maak.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is niks wat van buite af in 'n mens ingaan wat jou onrein kan maak nie, maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dit is wat jou onrein maak.”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is niks van buite af wat in hom ingaan, hom kan verontreinig nie; maar wat uit hom uitgaan, dit is dit wat die mens onrein maak.
Deel
Lees MARKUS 7