MARKUS 7:8
MARKUS 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want terwyl julle die gebod van God tersyde stel, hou julle die oorlewering van mense vas, soos die was van potte en bekers, en baie ander soortgelyke dinge doen julle.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:8 Die Boodskap (DB)
“Julle steur julle nie meer aan wat God van julle vra nie. Julle stel net belang in wat julle tradisies en voorouers sê.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:8 Bybel vir almal (ABA)
“Julle luister nie na wat God vir julle sê nie. Maar julle hou aan om te doen wat mense sê.”
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie.
Deel
Lees MARKUS 7MARKUS 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle laat die gebod van God los en hou aan die oorgelewerde gebruik van mense vas.”
Deel
Lees MARKUS 7