MARKUS 8:15
MARKUS 8:15 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het sy dissipels gewaarsku en vir hulle gesê: “Julle moet oppas, julle moet versigtig wees vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van koning Herodes.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het hulle beveel en gesê: Pas op, wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van Herodes.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het hulle toe gewaarsku: “Pas op, wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en die suurdeeg van Herodes.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het hulle gewaarsku: “Pasop, wees op julle hoede vir die suurdeeg van die •Fariseërs en die suurdeeg van Herodes. ”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy het hulle bevel gegee en gesê: Pas op, pas op vir die suurdeeg van die Fariseërs en vir die suurdeeg van Herodes.
Deel
Lees MARKUS 8