MARKUS 8:29
MARKUS 8:29 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het aangehou om vir hulle te vra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?” Petrus het Hom geantwoord: “U is die Christus!”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir Hom: U is die Christus.
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar julle,” vra Hy hulle, “wie, sê julle, is Ek?” Petrus antwoord Hom: “U is die Christus!”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy vra hulle toe: “Maar julle, wie sê julle is Ek?” •Petrus antwoord Hom: “U is die Christus.”
Deel
Lees MARKUS 8MARKUS 8:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Maar wie sê julle is Ek? En Petrus antwoord en sê vir hom: U is die Christus.
Deel
Lees MARKUS 8