MARKUS 8:35
MARKUS 8:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe verloor ter wille van My en die evangelie, hy sal dit red.
MARKUS 8:35 Die Boodskap (DB)
As jy net vir jouself wil lewe, sal jy uiteindelik jou lewe vir ewig verloor. As jy egter bereid is om alles wat Ek vra vir My te gee, al is dit ook jou lewe, sal jy uiteindelik jou lewe vir ewig behou. Jy moet die keuse doen.
MARKUS 8:35 Bybel vir almal (ABA)
Want as iemand homself wil red, dan sal hy sy lewe verloor. Maar as iemand sy lewe verloor omdat hy lief is vir My en vir die goeie boodskap, dan sal hy sy lewe red.
MARKUS 8:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil en om die evangelie ontwil verloor, hy sal dit red.
MARKUS 8:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
want wie sy lewe vir homself wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe vir My en die evangelie verloor, sal dit behou.