MARKUS 9:23
MARKUS 9:23 Die Boodskap (DB)
As U ons enigsins kan help, smeek ek U, sien ons verdriet raak en help ons, asseblief!” Jesus reageer toe: “Sê jy: ‘As Ek kan’? Wel, as ’n mens vertrou, is enigiets moontlik.”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:23 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hom gevra: “Hoekom sê jy ‘As U kan?’ Iemand wat glo, kan enige iets doen.”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir hom: Wat dit betref — as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“ ‘As U iets kan doen,’ sê jy,” antwoord Jesus. “Vir die een wat glo, kan alles.”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus vra hom toe: “ ‘As U kan?’ Alle dinge is moontlik vir iemand wat glo. ”
Deel
Lees MARKUS 9