MARKUS 9:47
MARKUS 9:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as jou oog jou aanstoot gee, ruk dit uit; dit is beter vir jou om met een oog in die koninkryk van God in te gaan as om twee oë te hê om in die hel vuur gewerp te word.
MARKUS 9:47 Bybel vir almal (ABA)
As dit jou oog is wat jou laat ophou glo, ruk dit uit. Dit is beter om een oog te hê en die lewe te ontvang wat kom van God, die Koning, as om met twee oë na die hel te gaan.
MARKUS 9:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as jou oog jou laat struikel, pluk dit uit. Dit is beter vir jou om met een oog die koninkryk van God in te gaan, as om twee oë te hê en in die helse vuur gewerp te word
MARKUS 9:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as jou oog jou van My afvallig laat word, pluk hom uit! Dit is beter dat jy met een oog die koninkryk van God ingaan as dat jy altwee oë het en in die hel gegooi word.
MARKUS 9:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as jou oog jou laat struikel, pluk dit uit! Dit is beter vir jou om met een oog die •koninkryk van God in te gaan as om met twee oë in Gehenna gegooi te word