MARKUS 9:50
MARKUS 9:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sout is goed, maar as die sout sy soutgehalte verloor het, waarmee sal julle dit smaak? Hou sout in julleself en hou vrede met mekaar.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:50 Die Boodskap (DB)
Sout is goed, maar as dit sy smaak verloor, wat dan? Hoe kry ’n mens dit dan weer sout?
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:50 Bybel vir almal (ABA)
Sout is nodig vir kos, maar as die sout nie meer soos sout smaak nie, dan kan dit nie meer sout wees nie. Julle moet wees soos goeie sout in kos, daarom moet julle in vrede met mekaar lewe.”
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die sout is goed, maar as die sout souteloos word, waarmee sal julle dit smaaklik maak? Julle moet sout in julle hê en vrede hou met mekaar.
Deel
Lees MARKUS 9MARKUS 9:50 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”
Deel
Lees MARKUS 9