NEHEMIA 4:6
NEHEMIA 4:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het bly bou aan die muur. Die hele muur was al halfpad opgebou. Die mense se hart was in die werk.
Deel
Lees NEHEMIA 4NEHEMIA 4:6 Bybel vir almal (ABA)
Ons het aangehou om die muur te bou. Die muur was die helfte so hoog soos hy moes wees, en die mense het fluks gewerk.
Deel
Lees NEHEMIA 4NEHEMIA 4:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ons het die muur opgebou, en die hele muur is tot op sy helfte herstel; en die volk was met hulle hart in die werk.
Deel
Lees NEHEMIA 4NEHEMIA 4:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons het die stadsmuur opgebou. Die dele van die hele muur is saamgevoeg tot op die helfte van sy hoogte. Die volk se hart was in hulle werk.
Deel
Lees NEHEMIA 4NEHEMIA 4:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So het ons die muur gebou; en die hele muur was aan die helfte daarvan saamgevoeg, want die manskappe was lus om te werk.
Deel
Lees NEHEMIA 4