NEHEMIA 5:19
NEHEMIA 5:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dink, my God, my ten goede, aan alles wat ek aan hierdie volk gedoen het!
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Onthou, tot my voordeel, my God, alles wat ek vir hierdie volk gedoen het.
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
My God, onthou asseblief alles wat ek vir hierdie mense gedoen het. Wees daaroor goed vir my.
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:19 Bybel vir almal (ABA)
My God, U moet goed wees vir my omdat ek al hierdie dinge gedoen het vir hierdie volk.
Deel
Lees NEHEMIA 5NEHEMIA 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Onthou tog, my God, tot my voordeel, alles wat ek vir hierdie volk gedoen het!
Deel
Lees NEHEMIA 5