NUMERI 11:23
NUMERI 11:23 Die Boodskap (DB)
Toe vra die Here vir Moses: “Dink jy Ek het nie die mag om dit te doen nie? Jy sal nou met jou eie oë sien of my woorde waar word of nie.”
Deel
Lees NUMERI 11NUMERI 11:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE het vir Moses gesê: “Dink jy die HERE kan nie? Jy sal nou sien of Ek kan doen wat Ek sê of nie.”
Deel
Lees NUMERI 11NUMERI 11:23 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Dink jy dat Ek dit nie kan doen nie? Jy sal nou sien of dit wat Ek gesê het, sal gebeur of nie.”
Deel
Lees NUMERI 11NUMERI 11:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE sê vir Moses: Sou die hand van die HERE te kort wees? Nou sal jy sien of my woord vir jou uitkom of nie.
Deel
Lees NUMERI 11NUMERI 11:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die Here het vir Moses gesê: “Dink jy Ek het nie die mag nie? Jy sal nou self sien of my woord bewaarheid word of nie.”
Deel
Lees NUMERI 11