NUMERI 12:7
NUMERI 12:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is nie so met my dienaar Moses nie, wat getrou is in my hele huis.
Deel
Lees NUMERI 12NUMERI 12:7 Die Boodskap (DB)
Maar dit is nie hoe Ek met my dienaar Moses werk nie. Hy is my spesiale vertroueling.
Deel
Lees NUMERI 12NUMERI 12:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar my dienaar Moses is nie so 'n profeet nie, hy is die persoon wat Ek gekies en aangestel het oor almal wat aan My behoort.
Deel
Lees NUMERI 12NUMERI 12:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So is dit nie met my kneg Moses nie: in my hele huis is hy getrou.
Deel
Lees NUMERI 12NUMERI 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar met my dienaar Moses is dit anders. Hy is die betroubaarste in my diens.
Deel
Lees NUMERI 12