NUMERI 13:31
NUMERI 13:31 Bybel vir almal (ABA)
Maar die manne wat saam met Kaleb gegaan het, het gesê: “Nee, ons kan nie teen daardie mense oorlog maak nie, hulle is te sterk vir ons.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die manne wat saam met hom opgetrek het, het gesê: Ons kan nie teen die volk optrek nie, want hulle is sterker as ons.
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die manne wat saam met hom gegaan het, het gesê: “Nee, ons kan nie teen daardie mense optrek nie, want hulle is sterker as ons.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die manne wat saam met hom opgetrek het, het gesê: “Ons kan nie teen daardie volk uittrek nie, want hulle is sterker as ons.”
Deel
Lees NUMERI 13NUMERI 13:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die manne wat saam met hom opgetrek het, sê: Ons kan nie teen die volk optrek nie; want hulle is sterker as ons.
Deel
Lees NUMERI 13