NUMERI 20:11
NUMERI 20:11 Bybel vir almal (ABA)
En toe lig Moses sy arm op en hy slaan die rots twee maal met die kierie. Daar het baie water uitgekom, en die volk en hulle diere het gedrink.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop tel Moses sy hand op en hy slaan die rots twee maal met sy staf; en daar het baie water uitgekom, sodat die vergadering gedrink het en hulle vee.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe lig Moses sy hand op en hy slaan die rots twee keer met die kierie. Daar het baie water uitgekom, en die volk en hulle vee het gedrink.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moses het sy hand gelig en die rots twee keer met sy staf geslaan. Toe kom daar baie water uit, sodat die volksvergadering en hulle vee kon drink.
Deel
Lees NUMERI 20NUMERI 20:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het Moses sy hand opgehef en die rots twee maal met sy staf geslaan, en die water het in oorvloed uitgekom, en die vergadering het gedrink en ook hulle vee.
Deel
Lees NUMERI 20