NUMERI 22:28
NUMERI 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE het toe die donkie laat praat. “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou al drie keer geslaan het?” vra die donkie vir Bileam.
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:28 Bybel vir almal (ABA)
Die Here maak toe die bek van die donkie oop sodat die donkie kan praat, en sy het vir Bileam gesê: “Wat het ek verkeerd gedoen? Hoekom het jy my nou al drie maal geslaan?”
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE het die bek van die esel geopen, en sy sê vir Bíleam: Wat het ek jou gedoen, dat jy my nou al drie maal geslaan het?
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe laat die Here die donkie praat, en die donkie sê vir Bileam: “Wat het ek jou aangedoen dat jy my nou al drie keer geslaan het?”
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe maak die HERE die donkie se mond oop en sy sê vir Bileam: “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my nou drie keer geslaan het?”
Deel
Lees NUMERI 22