NUMERI 23:20
NUMERI 23:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, om te seën is die opdrag wat ek ontvang het. Hy het geseën, en ek kan dit nie omkeer nie.
Deel
Lees NUMERI 23NUMERI 23:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek het die opdrag gekry om te seën. Hy het geseën en ek kan dit nie omdraai nie.
Deel
Lees NUMERI 23NUMERI 23:20 Bybel vir almal (ABA)
Luister, Hy het gesê ek moet die volk seën, en wanneer Hy iemand geseën het, dan kan ek dit nie verander nie.
Deel
Lees NUMERI 23NUMERI 23:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, ek het ontvang om te seën; en het Hy geseën, dan kan ek dit nie keer nie.
Deel
Lees NUMERI 23NUMERI 23:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het die opdrag om te seën: Hý het geseën, en ék kan niks daaraan verander nie.
Deel
Lees NUMERI 23