NUMERI 6:23
NUMERI 6:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:23 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir Aäron en sy seuns sê hoe hulle die Israeliete moet seën. Hulle moet sê
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek met Aäron en sy seuns en sê: So moet julle die kinders van Israel seën deur vir hulle te sê
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Praat met Aäron en sy seuns en sê, ‘So moet julle die Israeliete seën; sê vir hulle
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Spreek met Aäron en sy seuns en sê: So moet julle die kinders van Israel seën en aan hulle sê
Deel
Lees NUMERI 6