NUMERI 6:25
NUMERI 6:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE sal jou raaksien en vir jou sy liefde gee.
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die HERE sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees
Deel
Lees NUMERI 6NUMERI 6:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees.
Deel
Lees NUMERI 6