FILEMON 1:4
FILEMON 1:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir my God elke maal dankie wanneer ek bid en aan jou dink
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou dink in my gebede
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:4 Die Boodskap (DB)
Filemon, ek dink gedurig aan jou en ek bid so baie vir jou. Ek sê elke keer vir God baie dankie wanneer ek aan jou dink, want ek hoor net die wonderlikste dinge van jou.
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Filemon, ek dank my God altyd wanneer ek in gebed aan jou dink
Deel
Lees FILEMON 1FILEMON 1:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink
Deel
Lees FILEMON 1