FILIPPENSE 1:19
FILIPPENSE 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
want ek weet dat alles op my redding sal uitloop omdat julle vir my bid en die Gees van Jesus Christus my bystaan.
FILIPPENSE 1:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want ek weet dat dit alles tot my verlossing sal lei, omdat julle vir my bid, en die Gees van Jesus Christus my ondersteun.
FILIPPENSE 1:19 Die Boodskap (DB)
Ek weet dat julle vir my bid en dat die Gees van Jesus Christus vir my gee wat ek nodig het. Daarom het ek geen twyfel dat alles uiteindelik vir my goed sal afloop nie.
FILIPPENSE 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
want ek weet dat deur julle voorbidding en die hulp van die Gees van Jesus Christus alles op my vrylating sal uitloop.
FILIPPENSE 1:19 Bybel vir almal (ABA)
want julle bid vir my, en die Gees van Jesus Christus help my. Daarom weet ek dat God alles wat gebeur, sal gebruik om my te red.