Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

FILIPPENSE 1:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

FILIPPENSE 1:2 AFR83 (Afrikaans 1983)

Genade en vrede vir julle van God ons Vader en die Here Jesus Christus!

FILIPPENSE 1:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

FILIPPENSE 1:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Die genade en die vrede van God ons Vader en die Here Jesus Christus sal met julle wees.

FILIPPENSE 1:2 DB (Die Boodskap)

Ons groet julle met die wens dat God ons Vader en die Here Jesus Christus vir julle baie goed sal wees; mag julle die vrede beleef wat net God kan gee.

FILIPPENSE 1:2 ABA (Bybel vir almal)

Ek bid dat God ons Vader en die Here genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.

FILIPPENSE 1:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Genade vir julle en vrede van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.

FILIPPENSE 1:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Genade vir julle en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus.