FILIPPENSE 1:29
FILIPPENSE 1:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
omdat dit aan julle ter wille van Christus genadiglik gegee is om nie alleen in Hom te glo nie, maar ook vir Hom te ly
FILIPPENSE 1:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want aan julle is dit gegee ter wille van Christus, nie alleen om in Hom te glo nie, maar ook om ter wille van Hom te ly
FILIPPENSE 1:29 Die Boodskap (DB)
Daarom is dit nie te veel gevra om ter wille van Christus ook swaar te kry nie. Kyk maar na my. Ek is nie al een wat ter wille van Jesus swaarkry nie.
FILIPPENSE 1:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Aan julle is immers die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly.
FILIPPENSE 1:29 Bybel vir almal (ABA)
God is goed vir julle, Hy laat julle glo in Christus, en meer nog, Hy laat julle ook swaarkry. Julle kry swaar omdat julle aan Christus behoort.