Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink.
Elke maal wanneer ek aan julle dink, dan sê ek vir my God dankie.
EK dank my God elke maal as ek aan julle dink
Ek dank my God elke keer wanneer ek aan julle dink.
Ek dank my God by elke gedagtenis aan julle
Elke keer wanneer ek aan julle dink en met God oor julle praat, sê ek vir Hom baie dankie vir gelowiges soos julle.
Elke keer as ek aan julle dink, dank ek God.
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's