FILIPPENSE 2:9
FILIPPENSE 2:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en aan Hom die Naam geskenk wat bo elke naam is
FILIPPENSE 2:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Daarom het God Hom ook tot die hoogste posisie verhoog en aan Hom die Naam gegee wat belangriker is as elke ander naam.
FILIPPENSE 2:9 Bybel vir almal (ABA)
Daarom het God Hom belangrik gemaak, baie belangrik. En God het vir Hom 'n Naam gegee, die belangrikste van al die Name, die Naam “Here.”
FILIPPENSE 2:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n naam gegee wat bo elke naam is
FILIPPENSE 2:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het God Hom ook tot die hoogste eer verhef en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is