FILIPPENSE 3:20
FILIPPENSE 3:20 Bybel vir almal (ABA)
Maar God wat in die hemel is, is ons Koning. En ons weet die Here Jesus Christus sal uit die hemel kom om ons te red.
FILIPPENSE 3:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus
FILIPPENSE 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag.
FILIPPENSE 3:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons burgerskap is egter in die hemel, vanwaar ons as Verlosser die Here Jesus Christus verwag.
FILIPPENSE 3:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ons wandel is in die hemel; vanwaar ons ook die Verlosser verwag, die Here Jesus Christus