FILIPPENSE 3:7
FILIPPENSE 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ek het gedink al hierdie dinge is baie belangrik, maar ek het in Christus begin glo, en toe het ek besef dit alles beteken niks!
FILIPPENSE 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag.
FILIPPENSE 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar wat eers vir my 'n bate was, beskou ek nou as waardeloos ter wille van Christus
FILIPPENSE 3:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar alles wat vir my wins was, reken ek nou as verlies, ter wille van Christus.
FILIPPENSE 3:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar wat vir my wins was, dit het ek vir Christus skade geag.