SPREUKE 1:10
SPREUKE 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
My seun, as goddelose mense jou wil ompraat, moenie na hulle luister nie.
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:10 Bybel vir almal (ABA)
My kind, wanneer sondaars jou verkeerd wil laat doen, dan moet jy nie luister na hulle nie.
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
As sondaars jou wil verlei, my seun, moenie toegee nie.
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My seun, as sondaars jou wil verlei, moenie instem nie.
Deel
Lees SPREUKE 1