SPREUKE 1:24 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

SPREUKE 1:24 AFR83 (Afrikaans 1983)

“Ek het geroep en julle wou nie luister nie, ek het my hand uitgesteek en julle het dit nie gegryp nie.

SPREUKE 1:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Omdat ek geroep en julle geweier het, ek my hand uitgestrek en niemand geluister het nie

SPREUKE 1:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek het na julle geroep, maar julle wou nie luister nie. Ek het my hand uitgesteek na julle, maar julle het dit nie gevat nie.

SPREUKE 1:24 DB (Die Boodskap)

“Waarom luister julle nie as ek praat nie? Waarom steek ek die hand van vriendskap na julle uit en julle verwerp dit?

SPREUKE 1:24 ABA (Bybel vir almal)

Toe ek geskree het, wou julle nie luister nie, toe ek my hand uitgesteek het om julle te roep, het niemand gekyk nie.

SPREUKE 1:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Omdat ek geroep, maar julle geweier het, ek my hand uitgesteek, maar julle geen aandag gegee het nie

SPREUKE 1:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Omdat Ek geroep het, en julle het geweier; Ek het my hand uitgesteek, en niemand het dit gesien nie