SPREUKE 1:5
SPREUKE 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs wyse mense kan na die spreuke luister en so tot dieper insig kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die kuns aanleer
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Laat selfs hulle wat wys is, luister na die spreuke sodat hulle tot dieper insig kan kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die lewenskuns aanleer
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Wyse mense moet ook luister na die spreuke, sodat hulle nog meer sal weet. Verstandige mense moet leer
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
laat die wyse luister, dan sal hy insig vermeerder, en die verstandige sal verstandige gedagtes verkry
Deel
Lees SPREUKE 1SPREUKE 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
– 'n wyse sal luister en geleerdheid vermeerder, en 'n verstandige sal leierskap verwerf
Deel
Lees SPREUKE 1