SPREUKE 10:12
SPREUKE 10:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Haat verwek twis; liefde bedek alles wat aanstoot gee.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Haat bring rusie. Liefde bedek wat verkeerd gedoen is.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:12 Bybel vir almal (ABA)
Haat laat mense twis met mekaar, maar liefde praat nie oor die dinge wat vir ander mense pla nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Haat verwek twiste, maar liefde bedek al die oortredinge.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Haat verwek tweedrag, maar liefde bedek alle oortredings.
Deel
Lees SPREUKE 10