SPREUKE 10:16 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
SPREUKE 10:16 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die regverdige ontvang die lewe as beloning; die goddelose oes net straf.
Deel
SPREUKE 10 AFR83SPREUKE 10:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Wat die regverdige verwerf, is vir die lewe; die inkomste van die goddelose is tot sonde.
Deel
SPREUKE 10 AFR53SPREUKE 10:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wat die regverdige verdien, gebruik hy om van te lewe. Wat die goddelose verdien, verkwis hy op oortredings.
Deel
SPREUKE 10 NLVSPREUKE 10:16 DB (Die Boodskap)
Die loon van ’n mens wat reg lewe, is die lewe. Die loon van die mens wat verkeerd lewe, is straf.
Deel
SPREUKE 10 DBSPREUKE 10:16 ABA (Bybel vir almal)
Die beloning van 'n mens wat reg doen, is die lewe self, alles wat die mens doen wat verkeerd lewe, is sonde.
Deel
SPREUKE 10 ABASPREUKE 10:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die verdienste van 'n regverdige lei na die lewe; die inkomste van 'n goddelose lei na sonde.
Deel
SPREUKE 10 AFR20SPREUKE 10:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die arbeid van die regverdige lei tot die lewe, die vrug van die goddelose om te sondig.
Deel
SPREUKE 10 CAB23