SPREUKE 10:22
SPREUKE 10:22 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die seën van die Here wat mense ryk maak, en Hy laat mense nie méér swaarkry omdat hulle ryk is nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die seën van die HERE — dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die seën van die Here wat rykdom bring; jou geswoeg laat dit nie meer word nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die seën van die HERE – dit is wat ryk maak, en harde werk voeg daar niks by nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die seën van die HERE, dit maak ryk, en Hy voeg geen droefheid daarby nie.
Deel
Lees SPREUKE 10