SPREUKE 10:25
SPREUKE 10:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wanneer 'n stormwind verbygaan, is die goddelose nie meer nie; maar die regverdige is vir ewig gegrondves.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer 'n storm verbytrek, is 'n goddelose nie meer daar nie, maar 'n regverdige is 'n ewige fondament.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:25 Die Boodskap (DB)
Wanneer die ellende soos ’n storm kom wat alles wil vernietig, kan ’n goddelose dit nie baasraak nie. Hy stort heeltemal in duie. Maar die gelowige kan enige krisis te bowe kom.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:25 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer daar 'n stormwind kom, dan waai dit die mense weg wat verkeerd doen. Mense wat reg lewe, staan altyd vas.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
As die stormwind kom, is die goddelose daarmee heen, maar die regverdige bly altyd staan.
Deel
Lees SPREUKE 10