SPREUKE 10:27
SPREUKE 10:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy wat ontsag het vir die HERE, maak sy lewe langer; die goddelose se lewe word kortgeknip.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:27 Bybel vir almal (ABA)
As iemand die Here respekteer en Hom dien, dan sal daardie persoon lank lewe. Mense wat verkeerd doen, se lewe is kort.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vrees van die HERE vermeerder die dae, maar die jare van die goddelose word verkort.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die Here dien, lewe lank; wie sonder Hom lewe, se lewensjare is min.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ontsag vir die HERE verleng die lewensdae, maar die jare van goddeloses word kortgeknip.
Deel
Lees SPREUKE 10