SPREUKE 10:3
SPREUKE 10:3 Bybel vir almal (ABA)
As 'n mens reg lewe, dan laat die Here hom nie honger kry nie, maar vir die mense wat verkeerd doen, gee Hy nie die dinge wat hulle wil hê nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE laat die keel van 'n regverdige nie honger ly nie, maar die gulsigheid van goddeloses dwarsboom Hy.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal nie toelaat dat die siel van die regverdige honger ly nie, maar die goed van die goddelose verdryf Hy.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die HERE laat regverdiges nie honger ly nie. Hy vervul nie die begeerte van die goddelose nie.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot Hy weg.
Deel
Lees SPREUKE 10