SPREUKE 10:4
SPREUKE 10:4 Bybel vir almal (ABA)
Hande wat lui is, laat mense arm word, maar hande wat hard werk, maak mense ryk.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Trae hand maak arm, maar die hand van vlytiges maak ryk.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy word arm wat met 'n slap hand handel, maar die hand van die vlytiges maak ryk.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Mense wat lui is, word gou arm. Hulle wat fluks is, word ryk.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy word arm wat met 'n trae hand werk, maar die hand van die vlytiges maak ryk.
Deel
Lees SPREUKE 10