SPREUKE 10:9
SPREUKE 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat in opregtheid wandel, wandel veilig, maar hy wat sy weë krom maak, word bekend.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie onberispelik leef, leef veilig; maar wie sy paaie vol kinkels maak, word betrap.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:9 Die Boodskap (DB)
Wie ’n reguit pad loop, is ’n gelukkige mens. Kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:9 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat eerlik lewe, is veilig, maar wanneer iemand skelm is, dan sal ander mense dit uitvind.
Deel
Lees SPREUKE 10SPREUKE 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie opreg leef, leef sonder vrees; wie krom paaie loop, word uitgevind.
Deel
Lees SPREUKE 10