SPREUKE 12:1
SPREUKE 12:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EEN wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:1 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat daarvan hou dat mense vir hom leer, wil graag dinge weet, iemand wat nie daarvan hou dat mense vir hom sê hoe hy moet lewe nie, is dom.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie hom laat leer, wil graag kennis ontvang; wie hom nie laat teregwys nie, is 'n dom mens.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie vermaning liefhet, het kennis lief, maar wie teregwysing haat, is dom.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie tug liefhet, het kennis lief, maar hy wat teregwysing haat, is brutaal.
Deel
Lees SPREUKE 12