SPREUKE 12:15
SPREUKE 12:15 Bybel vir almal (ABA)
'n Dwaas dink dit is reg om te lewe soos hy wil, maar 'n wyse mens luister wanneer iemand vir hom sê wat om te doen.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar die wyse luister na raad.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar hy wat na raad luister, is wys.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:15 Die Boodskap (DB)
Dit is net ’n dom mens wat dink dat hy alleen reg is, wat dink dat hy alleen oor die waarheid beskik. ’n Wyse mens luister graag na ander se raad.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die dwaas se oë is sy eie pad die regte; wie wysheid het, luister na raad.
Deel
Lees SPREUKE 12