SPREUKE 12:17
SPREUKE 12:17 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer iemand die waarheid praat, dan bring hy 'n boodskap wat reg is, 'n getuie wat lieg, wil mense bedrieg.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat die waarheid spreek, vertel wat reg is; maar 'n valse getuie bedrog.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie die waarheid aan die lig bring, lewer betroubare getuienis; 'n getuie wat lieg, maak alles vals.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Betroubare getuie bring na vore wat reg is, maar 'n vals getuie net wat bedrieglik is.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy wat die waarheid spreek, toon geregtigheid, maar 'n valse getuie bedrieg.
Deel
Lees SPREUKE 12