SPREUKE 12:18
SPREUKE 12:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:18 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense praat en nie dink wat hulle sê nie, dan maak hulle ander mense seer. Wyse mense sê dinge wat ander mense beter laat voel.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Praat sonder om te dink kan soos dolksteke wees; wyse mense bring genesing met wat hulle sê.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daar is skinderpraatjies wat soos dolksteke is, maar die tong van wyses is 'n geneesmiddel.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daar is wat praat soos die deursteek van 'n swaard, maar die tong van die wyse is gesond.
Deel
Lees SPREUKE 12