SPREUKE 12:19
SPREUKE 12:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar 'n valse tong vir 'n oomblik.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die waarheid hou vir altyd; die leuen kom gou aan die lig.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:19 Bybel vir almal (ABA)
Woorde wat die waarheid is, bly altyd waar, maar mense weet gou wanneer iemand 'n leuen vertel.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die waarheid hou vir altyd, die leuen net 'n oomblik.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Betroubare lip hou stand vir altyd, maar 'n vals tong net vir 'n oomblik.
Deel
Lees SPREUKE 12