SPREUKE 12:20
SPREUKE 12:20 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat planne maak om slegte dinge te doen, wil ander mense bedrieg, mense wat planne maak om dit goed te laat gaan, maak ander mense bly.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bedrog is in die hart van die wat onheil bewerk; maar die wat vrede aanraai, het vreugde.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat op kwaad uit is, doen dit omdat hulle vals is; dié wat beraadslaag vir vrede en voorspoed, doen dit met vreugde.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bedrog is in die hart van hulle wat kwaad beplan, maar vir hulle wat vrede aanbeveel, is daar vreugde.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bedrog is in die hart van die wat kwaad bedink, maar vir die raadgewers van vrede is vreugde.
Deel
Lees SPREUKE 12