SPREUKE 12:26
SPREUKE 12:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die regverdige vind sy weide uit, maar die weg van die goddelose laat hulle dwaal.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:26 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat reg lewe, loop op die pad wat 'n vriend vir hom wys, mense wat verkeerd doen, verdwaal op die pad wat hulle self kies.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige laat sy pad vir hom wys deur 'n vriend; die goddeloses verdwaal op die pad wat hulle self kies.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Regverdige soek sy vriende uit, maar die pad van goddeloses lei hulle op 'n dwaalspoor.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige is voortrefliker as sy naaste, maar die weg van die goddelose verlei hulle.
Deel
Lees SPREUKE 12