SPREUKE 13:10
SPREUKE 13:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vermetelheid gee net getwis af; maar by die wat hulle laat raai, is wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:10 Bybel vir almal (ABA)
'n Hoogmoedige mens wil altyd twis. Iemand wat wysheid het, luister wanneer ander mense vir hom sê wat om te doen.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfverheffing lei altyd tot twis; dié wat goeie raad aanneem, het wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verwaandheid gee net rusie af, maar by hulle wat raad aanvaar, is daar wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Alleenlik deur hoogmoed kom twis, maar by die wat goed ingelig is, is wysheid.
Deel
Lees SPREUKE 13