SPREUKE 13:12
SPREUKE 13:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar 'n wens wat uitkom, is 'n lewensboom.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:12 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens word moedeloos wanneer hy nie kry wat hy graag wil hê nie, maar hy is weer lus om te lewe wanneer hy kry wat hy wil hê.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Verwagting wat nie uitkom nie, maak 'n mens mismoedig; 'n begeerte wat vervul word, bring nuwe lewe.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Onvervulde hoop maak die hart siek, maar 'n vervulde wens is 'n boom van lewe.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Uitgestelde hoop maak die hart siek, maar as die begeerte kom, is dit 'n boom van die lewe.
Deel
Lees SPREUKE 13