SPREUKE 13:18
SPREUKE 13:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Armoede en skande is vir hom wat die tug verwerp; maar hy wat die teregwysing in ag neem, word geëer.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:18 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat nie wil doen wat 'n wyse mens vir hom leer nie, word arm, en niemand respekteer hom nie, maar mense respekteer iemand wat onthou wat 'n wyse mens vir hom sê.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Armoede en vernedering wag vir iemand wat hom nie wil laat leer nie, wie 'n teregwysing ter harte neem, word geëer.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Armoede en skande lê voor vir wie vermaning in die wind slaan, maar wie op teregwysing ag slaan, word geëer.
Deel
Lees SPREUKE 13SPREUKE 13:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Armoede en skaamte is vir hom wat die tug verwerp, maar hy wat teregwysing ag, sal geëer word.
Deel
Lees SPREUKE 13